4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Colenso Avenue, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mamma Mia bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Gansbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en daar is ook 2 enkelslaapbanke beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes.
Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buitesitplekke wat spog met asemrowende uitsigte oor die see, insluitend 'n braai-area wat perfek is vir skemerkelkies.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is stapafstand van die strand, staproetes en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dolf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Colenso Avenue, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Mamma Mia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Colenso Avenue, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang