Manasse Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergzichtstraat 11, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R805 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manasse Manor is in Malmesbury, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike, ontspannende verblyf.
Die gastehuis het 3 pragtig gemeubileerde kamers met 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt, aandetes en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Die trappe het 'n elektriese beweegstoel vir diegene wat sukkel om te loop.
Buite is daar 'n pragtige tuin.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corné Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- Bergzichtstraat 11, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Manasse Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergzichtstraat 11, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom