+53
B&B in Tulbagh

Manley Wine Estate

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Kath M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Awesome. It was wonderful! Our favourite winter getaway with a cosy fireplace! The staff are so kind and the breakfasts are delicious. Love that we can just park our car and relax the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Lieflike verblyf, goed toegerus. Alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nini J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Koel lafenis. Lieflike ou cottage met dik mure - lieflik koel. Pragtige uitsig op die dam met 'n besige voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Lieflike ligging. Gemaklike verblyf. Ons bet baiemlekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien F
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Alles was prentjie mooi en Manley Estate word ten sterkste aanbeveel. Ons was 8 familielede en het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf op 'n wynplaas. Dis 'n fantastiese plek, so op 'n wynplaas. Die kaggel in die kamer is 'n wenner. Ontbyt en aandete is heerlik met vriendelike bediening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Comfortable room. Friendly staff. Conveniently located and close to the venue where I was working this weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die kamer was gerieflik en behoorlik ingerig. Die ontbyt was voortreflik. ‘n Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Liewe Barbara Baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoering. Dit is altyd vir ons 'n voorreg en net 'n plesier om sulke vriendelike gaste soos jy te verwelkom. Mag jy 'n wonderlike naweek hê en dankie dat jy Manley gekies het. Vriendelike groete Ria & Manley span

Elzabé B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die kamer was goed, met lugreëling waaroor ons bly was, want dit was baie warm in Februarie. Daar is 'n lekker swembad en koeltebome. Al die personeel was baie vriendelik. Ons het 'n dorpstoer met 'n gids wat by Cape Dutch in die dorp beskikbaar is, gedoen en baie van die restourasie, argitektuur, aardbewing en belangrike mense van Tulbagh geleer. Ook by Murludi gaan droë vrugte koop en Oakhuurst se olyf en olyfolie proe gedoen. Daar is baie mooi wynplase met goeie wyn proeë. Etes by Tulbagh hotel en die restaurant Taste op Manley plaas was uit die boonste rakke. Probeer gerus Maria se pampoenkoekie nagereg by Taste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Lekke kuier. Die instansie moet asb. kyk na hul netheid, restaurant en badkamer by die woon eenheid NR 9.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Main Winterhoek Road, PO BOX 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2620ba3353a48e0c45a324822b576af4e6280a2f17cef9ef5e1463e5e54b17e22c04f12fbeff2c47d5c76d0b2f6c0cfaa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Main Winterhoek Road PO BOX 318 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.270896594056 19.145414829254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang