+37
Lodge in Umzumbe

Mantis and Moon Surf Paradise and Adventure Lodge

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 178 Station Road, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mantis and Moon Surf Paradise and Adventure Lodge is in die bekoorlike dorpie Umzumbe aan die Suidkus geleë. Dit is 'n welige, tropiese oerwoud met 'n groot stuk goue sand net 'n 2 minute se stap ver en maak hierdie verblyf 'n paradys.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste kan pool of tafelsokker speel en by die Monkey Bar aan heerlike skemerkelkies in 'n ontspanne atmosfeer smul. Daar is ook 'n eksotiese rotspoel en 'n luukse oerwoud-warmbad. Dié deel van die kus spog met van die beste golwe aan die Suidkus wat opwindende geleenthede vir watersportentoesiaste verseker.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Danielle J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Loved every minute. We had a fantastic time and even stayed an extra night. Gareth was extremely accommodating, staff were f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Devan G
Saam met lewensmaat
5.0
Epic experience. What an awesome experience. It's like you're walking in the rain forest. The vibe was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Susan S
5.0
Fun filled, chilled. Awesome. It's like being in paradise. Such a lovely place for friends and family. Good food. Ceasar was a great ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Broghan S
Saam met vriende
4.4
Amazing. It was absolutely amazing! Fave place on this planet. Staff and team are so accommodating. And the food - 5 stars! Highly reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Heidi L
Gesin met klein kinders
4.0
Tropical feel. Nice stay, communal kitchen and fridge space was a bit difficult with younger kids but still an enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Andy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 178 Station Road, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mantis and Moon Surf Paradise and Adventure Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

178 Station Road, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d3ade80e416c984441d7db7499c1edafd738ece7c75d3f0f69051a82416f6c7d01042d00217e7d1fd3a9df55a93948e449f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 178 Station Road Hibberdene 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.62442 30.5424251

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang