Mantis and Moon Backpackers and Surf Hostel
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Station-weg 178, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 15
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mantis and Moon Backpackers and Surf Hostel is in die bekoorlike dorpie Umzumbe aan die Suidkus geleë. Dit is 'n welige, tropiese oerwoud met 'n groot stuk goue sand net 'n 2 minute se stap ver en maak hierdie verblyf 'n paradys.
Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Gaste kan pool of tafelsokker speel en by die Monkey Bar aan heerlike skemerkelkies in 'n ontspanne atmosfeer smul. Daar is ook 'n eksotiese rotspoel en 'n luukse oerwoud-warmbad. Dié deel van die kus spog met van die beste golwe aan die Suidkus wat opwindende geleenthede vir watersportentoesiaste verseker.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Station-weg 178, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Station-weg 178, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 15