6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - R36, 8 km from Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Manzi Mhlope is historiese selfsorg-plaashuis 8 km vanaf Mashishing op die R36.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 gedeelde badkamers, een met 'n toilet, wasbak en bad en die ander met 'n toilet, wasbak en stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste. Daar is 2 gerieflike sitareas en 1 het 'n verwarmer wat met hout werk. DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis is in 'n groot tuin met 2 braai-areas geleë. Die groter plaas het 2 groot damme en 'n rivier langs die 1 grens. Die huis en omliggende dele is omhein en troeteldiere is welkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R36, 8 km from Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Manzi Mhlope het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R36, 8 km from Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang