Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzi Mhlope

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Manzi Mhlope
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendrik B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Baie lekker.

Pragtige ou plaashuis met lekker groot erf vir kinders om te speel. Die rustigheid is fantasties. Daar was tot 'n TV en DStv om die rugby te kan kyk. Ysmasjien was altyd vol. Die pad en trokke soontoe is die enigste negatiewe punt, maar selfs dit sal my nie keer om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes B
Saam met vriende

Awesome

Pad soontoe is rof, maar die plek is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel G
Gesin met tieners

Baie modern en netjies.

Ons het 'n kickboxing toernooi in Lydenburg gehad. Ligging van verblyf is net 15 min weg. Al wat sleg is, is dat die R36 pad horrible is want hulle is tans besig om die pad oor te doen. Ek hoop regtig nie dat die pad Manzi Mhlope sleg beïnvloed nie, want dis werklik 'n pragtige plek. Als nuut oorgedoen, baie spasie en netjies. Ons sal definitief weer daar oornag as ons weer in die gebied is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathryn L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn L
Gesin met tieners

Happy stay in a beautifully remodelled farmhouse. The huge established garden was a delight. Our 2 dogs were in heaven.

Beautiful home with stylish modern touches. Work of many local artists on the walls. Very well kitted. Lovely garden. Dams create a wetland with huge variety of birds. Great getaway with teens (DStv + Wi-Fi) and furry friends. Road from Jhb was good - advise taking N4, then R540 from Belfast through Dullstroom to Lydenburg. Leaves you with 8 km of dirt (district) road in reasonable condition and ~4 km of R36 (potholes) to Manzi Mhlope. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Gesin met tieners

Lieflike plaashuis en atmosfeer!

Sal definitief aanbeveel. Vir die prys sal jy nie beter kry nie. Alles was netjies, mooi en skoon. Die enigste negatiewe punt is die pad uit na die plaas toe. Maar sal dit weer waag en daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Rustig en ontspannend.

Dit was 'n wonderlike rus naweek. Die ou plaashuis met die dik mure bly koel ten spyte van die hitte buite. Die kombuis is modern en die res van die huis het 'n keurige afwerking met mooi meubels en skilderye. Die pad van Lydenburg af is baie sleg met baie slaggate en die ingang na die plaas is skerp af soos wat die groot vragmotors die grond langs die kant van die teer uitgetrap het. Dit is die enigste negatief van die hele naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Saam met vriende

Waarde vir geld, goed toegerus, langs 'n nagmerriepad.

Manzi Mhlope is uitstekende waarde vir geld vir 'n groter groep. Al die beddens is enkel wat ons goed gepas het en die huis is goed toegerus. Daar is ook 'n heerlike braai-area. Sara is 'n engel en sy kom maak 'n paar keer per dag skoon. Daar is goeie selfoonsein en data buite die huis en in die eetkamer, maar die dik mure belemmer die opvangs elders in die huis. Op die eerste dag daar was die krag tussen 12 en 6 nm af. Volgens Sara gebeur dit daagliks, maar ons was nie daar om dit te beleef nie. Ek moet egter toekomstige besoekers waarsku oor die slegte toestand van die R36 waarlangs die huis geleë is. Dit is vir seker die slegste pad waarop ek nog ooit gery het, vol vragmotors en moet beslis nie na donker aangedurf word nie. Die grondpad van Dullstroom se kant af is veel beter en heel begaanbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josh K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh K
Saam met vriende

Absolutely beautiful surroundings, peaceful and a friendly donkey - I love animals.

This was well worth the price. The place is beautiful inside and out. There were monkeys, the garden was beautiful, the bedding was spotless, everything about Manzi Mhlope was worth the trip. We will definitely visit there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absolute mooi omgewing, rustig en 'n vriendelike donkie - ek is mal oor diere.

Dit was die prys werd. Die plek is pragtig van binne en buite. Daar was ape, die tuin was pragtig, die beddegoed was silwerskoon, alles oor Manzi Mhlope was die reis werd. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D

Peaceful and relaxing.

Had a wonderful time with my family visiting at Manzi Mhlope. Would definitely recommend it to anyone. While the kitchen was my mother's favourite place, the garden was mine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B
Gesin met tieners

Heerlike, rustige wegbreek.

Dis 'n heerlike, rustige omgewing. Die selfoonsein is redelik, maar swak genoeg sodat tieners ander maniere van vermaak moet opsoek - baie dankie! Sara se diens is baie goed en die huis is baie netjies en skoon. Topklas toebehore in kombuis! Oor die algemeen 'n goeie ondervinding. Baie dankie, Robin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzi Mhlope se terugvoer

Beste Elsa
Baie dankie vir die terugvoer. Ons en die honde vind dit 'n baie rusige wegbreek!
Robin

Manzi Mhlope
Erin S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erin S
Gesin met tieners

Rustige plaasvakansie met al die moderne geriewe.

Manzi Mhlope het die mooiste tuin en die plaashuis is stylvol gerestoureer met 'n pragtige kombuis en nuwe badkamers. Ons het baie lekker gekuier voor die kaggeloond toe dit reën en ook lekker gebraai by die vuurput terwyl ons sterre kyk. Alles is mooi skoon en die diens is voortreflik. In Suid-Afrika is ons almal bang om op 'n plaas te gaan bly, maar die eienaar het moeite gedoen met die veiligheid. Die ingang is bietjie versteek, maar met goeie instruksies kom mens gou daar uit. Lydenburg en Dullstroom is regtig naby as mens wil gaan rondry. Sal graag weer wil gaan, want dit is regtig waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R36, 8 km vanaf Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db0hvvLr345XE7eekMXdoI8EdWpayXzlQp83VboF7UQMefCkb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 R36 8 km from Mashishing 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.191083352449 30.418251967488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem