+13

Mariba

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 14 Des 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 108 R739 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mariba is 'n selfsorg-eenheid in Yzerfontein. Hier kan gaste die rustigheid van die eenheid geniet. Die strand is slegs 4.4 km weg as jy 'n lekker stap wil neem.

Verblyf bestaan uit 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie oopplan-eenheid beskik oor 'n eetarea, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n tweeplaat-gasstoof, WiFi en 'n TV met DStv Compact. Hierdie eenheid is ook toegerus met sy eie privaat ingang.

Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alicha L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik, skoon, tuis en cozy. Super oulike bachelors flat tipe plekkie! Dis lekker naby aan die strand en eetplekke. Toegerus met melk, koffie, ...
Sien meer
Sep 2025
Saret S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en alles wat jy nodig het. Vriendelike diens en heerlik stil en rustig met alles wat jy nodig het in die kamer.
Aug 2025
Jerome S
Gesin met klein kinders
5.0
Value, great location, friendly host, nice venue. Great venue and location - within walking distance to the beach. Felt more like a hot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Lynda H
Saam met lewensmaat
4.8
Most enjoyable. We enjoyed our stay. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Lynda H
Saam met lewensmaat
4.4
Very enjoyable. Very comfortable, great summer place but can be rather cold in the cooler months.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 388

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 23 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mariba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 108
R 1 108 R 739
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 108
R 1 108 R 739
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 108
R 1 108 R 739
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4142326b2840ad9317581300e6d6312c21fbc7aa3041ac12c7053380620258b4c0569baf5bf8efdb7e73b4c39ea63ebd06a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 108 nouVanaf R739 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 23 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.3693366 18.1730201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang