Mariba
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 14 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 108R739 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mariba is 'n selfsorg-eenheid in Yzerfontein. Hier kan gaste die rustigheid van die eenheid geniet. Die strand is slegs 4.4 km weg as jy 'n lekker stap wil neem.
Verblyf bestaan uit 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie oopplan-eenheid beskik oor 'n eetarea, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n tweeplaat-gasstoof, WiFi en 'n TV met DStv Compact. Hierdie eenheid is ook toegerus met sy eie privaat ingang.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 388
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 23 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Mariba het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang