5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 534 Vuurklip Street, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike eenheid vir 5 gaste in die stil woonbuurt, Die Wilgers in Pretoria, waar jy soggens wakker kan word met voëlgesang.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Dis in 'n sekuriteitskompleks geleë met 24 uur-sekuriteit. Daar is 2 slaapkamers 1 met 'n koningingrootte-bed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort. Daar is ’n addisionele enkelbed in die leefarea. Dié selfsorg-eenheid is heeltemal privaat met sy eie ingang. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek.
Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, yskas en 'n etenstafel. Die leefarea het 'n TV met satellietkanale en lei na 'n klein balkon. Dié eenheid is op die eerste verdieping en word via trappe bereik.
Ons is slegs 2 km vanaf die Wilgers Hospitaal, 1 km vanaf The Grove Mall en bied maklike toegang tot al die hoofweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 534 Vuurklip Street, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
- Gaste dink Marilani Selfsorg-eenheid het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
534 Vuurklip Street, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang