+14

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Marine 41 is 'n ruim kamer met badkamer in Struisbaai aan die kus geleë en bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamer is toegerus met 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die Smart TV geniet, en toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar.

Buite die kamer onder die boom is 'n mooi sitbankie vir oggendkoffie of wegneemetes.

Verder word veilige parkeerplek regdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Angusbaai 1,3 km ver en Struisbaai-strand is 2,9 km vanaf die eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Beatrice Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 41 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine 41 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

41 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95028b3b86fc8300e707db0c684bce603334ae53ffaa994e26a358c1c414c2440a07b7e361c210a2fcdf5e9c6ba77c13df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 41 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812701563715 20.051732204538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang