+14

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Marine 41 is 'n tuinkothuis in Struisbaai aan die kus geleë en bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die Smart TV geniet, en toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar.

Verder word veilige parkeerplek regdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Angusbaai 1,3 km ver en Struisbaai-strand is 2,9 km vanaf die eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Beatrice Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 41 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine 41 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

41 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95028b3b86fc8300e707db0c684bce603334ae53ffaa994e26a358c1c414c2440a07b7e361c210a2fcdf5e9c6ba77c13df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 41 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812701563715 20.051732204538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang