Market Street
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 65, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R3 180 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Market Street is 'n lieflike drieslaapkamerhuis in die stil dorp, Prins Albert. Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en 'n bad in die tweede badkamer.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n groot etenstafel met oorgenoeg sitplek in die kombuis en 'n gemaklike rusbank in die sitarea.
Die buitestoep het ook 'n sitarea en daar is 'n lekker tuin, 'n braai-area en 'n swembadjie vir die warm somersdae.
Aktiwiteite en besienswaardighede in en rondom Prins Albert sluit Gamkapoort Natuurreservaat, Swartberg Natuurreservaat, die Klein-Karoo se wynlandgoedere, voëlkyk, voetslaan, wynproe, fietsry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Markstraat 65, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Market Street het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 65, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap