- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Marloth Kruger View bied selfsorgverblyf in Marloth Park, 'n bewaringsgebied aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Hierdie bekoorlike tipiese vakansiedorp huisves 'n verskeidenheid wildspesies.
Verblyf is beskikbaar in 2 ateljee-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die oopplan-eenhede het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke ateljee het n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, lugbersorger, emaklike sitbank en stoele, onbeperkte WiFi, 'n kombuis. Ateljee 1 het n oond terwyl ateljee 2 se mikrogolf n konveksie-oond is en ook 'n aparte klein glasbodem-oond met 'n rooster het. Die eenhede het elk 'n slim-TV, lugversorging en 'n haardroër, asook n klein stoom strykyster. Daar is onbeperkte WiFi. Sonpanele met Eskom-rugsteunkrag is in plek, wat die jacuzzi en lugversorgers aan die gang hou. Die jacuzzi-pomp sal afgeskakel wees tussen 19:00 en 09:00. Indien dit bewolk is vir aaneenlopende dae en Eskom is meer af as aan dan sal die solar battery sukkel sodat die jacuzzi nie vir dan verhit kan word nie. Voorkeur word dan gegee aan die lugversorger, kombuis toebehore en ligte.
Gaste kan rustig op hul privaat, verhoogde balkon met 'n tafel en stoele sit of veilig in die Jacuzzi ontspan. Daar is ook 'n braai op die balkon. Die gebou is baie naby die Krugerwildtuin se grens en gaste kan wilde diere, na n soawt 5 minute stap, in die Krugerwildtuin sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Marloth Kruger View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang