+24

Marlyn 32

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Nov 2025 tot 12 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Marlyn Street, Agulhas, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 230 R1 896 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marlyn 32 is 'n lieflike, troeteldiervriendelike, selfsorg-vakansiehuis sentraal geleë in Struisbaai, net 2 km vanaf Struisbaai se hoofstrand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad en ook 'n wasmasjien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, kisvrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daarbenewens spog die huis met 'n kroegarea met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n omheinde tuin met buitesitplek geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en Struisbaai-hawe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 32 Marlyn Street, Agulhas, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 230
R 2 230 R 1 896
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 230
R 2 230 R 1 896
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 230
R 2 230 R 1 896
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Marlyn Street, Agulhas, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741fd3954ec816227eb6d830174f9f95f27c05bcad1a09a295b435386a70cabdf60b1908883c32a5ce8e8a274ec2f9365eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 230 nouVanaf R1 896 per nag (plek vir 6) 32 Marlyn Street Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.807199 20.051588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang