+13
Selfsorg in Paternoster

Marlyn and Dolfyn Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Charlene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dolfyn het ouwêreldse sjarme met moderne geriewe. 'n Ware lafenis vir die siel. Dit was baie lekker om in Dolfyn te bly. Die eienaar het vooraf alles gereël rondom inteken en ons kon onsself dadelik inrig in die skoon en netjiese, goedtoegeruste woonstel met voldoende see-uitsig. Dis 'n stil omgewing en dit was heerlik om op die stoepie 'n vleisie te braai en met 'n glasie lekkerte in die sonsondergang oor die see weg te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent stay. Very pleasant room, very clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Serene and peaceful, clean and functional apartment with braai facilities. My husband and I had a lovely stay, the apartment was neat and tidy. The views were amazing, perfect location close to the beach and shops. We did not meet the host, but they were available and very accommodating. Without hesitation, we will definitely recommend and book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Dit was 'n heerlike kuier in Paternoster vir 1 aand uitslaap! Ons het baie lekker gebly - woonstel was netjies. Parkering agter met oprit is bietjie moeilik om te draai, maar kon op sypaadjie stilhou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Aangename verblyf met mooi uitsig. Baie lekker gebly. Gasheer het goed met ons gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tania K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was net lekker gewees, gerus, pragtig en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful Paternoster stay. The stay was excellent. At was a great host and allowed us to check in early and stay late. I think Marlyn is the better unit as it has a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful and relaxing. We really enjoyed our stay. It had all the amenities we needed and the bedding was top class. It was nice and close to the beach. The little stoep was well protected from the wind, so braaing was a pleasure. The driveway is very narrow!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese moderne, skoon, netjiese plek om te bly. Ons het heerlik gebly en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALRy9tgxtKmcRKrmn17ineVBFMCrIZozQFH9ZP10zR7UUP6BULg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 13 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811878 17.884371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang