+129
Lodge in Dinokeng

Maroela Treetop Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Amazing. Amazing, heerlik geslaap en so gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Veilig, skoon en rustig. Baie mooi, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was 'n rustige naweek weg vir ons huweliksherdenking. Was 'n onvergeetlike ervaring, met die aankoms was ons verwelkom en dit het baie vinnig gegaan om ons in ons kamer te kry. Die plek was goed bedien, en ek sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Maroela Treetop Lodge
Baie dankie Chris vir jou positiewe terugvoering. Dis altyd lekker as die gaste hul kuier geniet. Sien julle gou weer!

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Baie rustig. Reynardt het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons het die paar nagte wat ons oorgebly het, baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2026

Ons sal terug wees nie. Ons het voorheen in 2024 hier gebly en ons ervaring so geniet dat ons vanjaar besluit het om terug te kom. Ongelukkig was ons ervaring hierdie keer heeltemal anders. Met ons aankoms het ons dadelik opgemerk dat die instandhouding van die kamers oor die algemeen afgeskeep is. Ons kamer het na braaksel geruik, en toe ons dit onder die aandag van die diensbestuurder bring, het hy voorgestel dat dit moontlik deur 'n dooie muis in die kas veroorsaak is. Word die kamers dan nie op die dag van aankoms deeglik nagegaan nie? As dit wel gebeur het, sou hierdie probleem sekerlik opgemerk gewees het. Die kasdeure in die kombuisie hang letterlik aan 'n draadjie, en wanneer jy die kombuiswasbak se kraan oopdraai, voel dit asof die hele kraan gaan saamkom. Ons het ook die oggend ná ons eerste nag geen warm water gehad nie, hoewel dit gelukkig onmiddellik reggestel is. Die stortkop moet vervang word, en beide die badkamerdeur en die stortdeur was moeilik om oop en toe te maak omdat hulle teen die vloer skuur. Aan die positiewe kant het ons wel opgemerk dat die kamers geïsoleer is, wat dit aansienlik warmer gemaak het, en die beddens was baie gemaklik. Hierdie eiendom het baie potensiaal, maar dit benodig beter bestuur, en die instandhouding verg dringend aandag, veral as die tariewe wat gehef word so hoog is. Tans weerspieël die kwaliteit van die produk eenvoudig nie die prys wat betaal word nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Altyd 'n goeie opsie as jou kind by Camp Discovery is. Skoon en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Vriendelike, behulpsame diens. Ons is baie vriendelik ontvang en het vreeslik lekker gekuier by Maroela.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Gerieflik en netjies. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ruim en werklike "nice" uitleg van die eenheid met die privaat braai area. Baie lekker gebly en oornag. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier, baie dankie. Lekker naby aan Camp Discovery en Dinokeng. Lekker groot gemeenskaplike swembad. Eie privaat stoep met braaier. Het 'n binne- en buite-stort asook 'n bad. Maroela Treetop het ongelukkig nie 'n restaurant of winkeltjie op die perseel nie, maar daar is lekker restaurante in Dinokeng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 69 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b62bf51ff40819c406c1640f0574e298fedc45158b2149d2bac1b9d7ad89500023627de7efcc7c8a8fe93db42671bc4041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.320287796792 28.418334639282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang