Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Treetop Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 1: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Eenheid 2: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Kamer 3: Selfsorgeenheid vir 2 gaste (beskikbaar as dit saam met die skakelkamer 4 bespreek word)
Selfsorg
Eenheid 4: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Eenheid 5: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Eenheid 6: Selfsorg-eenheid met lugversorging - 3 persone
Selfsorg
Eenheid 7: Selfsorg-eenheid vir 3 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Eenheid 8: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste op die boonste verdieping
Selfsorg
Eenheid 9(A) - selfsorgeenheid met lugversorging en slaapplek vir 2-4
Selfsorg
Eenheid 9(B) - Lugversorging, selfsorg vir 2
Selfsorg
Eenheid 10: Selfsorgeenheid vir 3 gaste
Selfsorg
Eenheid 11: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste
Selfsorg
Eenheid 12: Selfsorgeenheid vir 3 gaste
Selfsorg
Eenheid 13A: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Eenheid 13B Selfsorg-eenhede vir 2 tot 4 gaste
Selfsorg
Eenheid 14: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste op die boonste verdieping
Selfsorg
Eenheid 15: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Eenheid 16: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 gaste (maksimum 3 volwassenes)
Selfsorg
Eenheid 16(B) Lugversorging, selfsorg vir 2
Selfsorg
Eenheid 17: Selfsorgeenheid vir 2 tot 4 persone op die boonste verdieping
Selfsorg
Huisreëls

Die wildreservaat hef 'n bewaringsfooi waar van toepassing. Dit beloop teen R80 per volwassene en R50 per kind. Dit word nie gehef as gaste op die lodge se perseel bly nie.
Alle eenhede is op dieselfde standaard en mag dalk verander.
Dagbesoekers word slegs toegelaat indien dit vooraf met bestuur gereël is.
Gaste mag nie hout van die omliggende bos bymekaar maak nie en indien gaste dit doen kan hulle beboet word teen R2000 of gevra word om die perseel te verlaat.
Musiek word nie toegelaat nie, maar mag saggies gespeel word tot 20:00 of indien dit gereël is, mag dit by die hoof-venues, boma en swembad-area gespeel word.
Indien gaste self 'n wildrit onderneem moet hulle asb. nie op privaat grond ry nie. Daar is 'n toegangsfooi indien gaste die selfry-roete doen.
Die instansie kan help met die permitte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b62bf51ff40819c406c1640f0574e298fedc45158b2149d2bac1b9d7ad89500023627de7efcc7c8a8fe93db42671bc4041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.320287796792 28.418334639282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem