LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maroela Treetop Lodge | LekkeSlaap
+130

Maroela Treetop Lodge

  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Maroela Treetop Lodge is aan die noordekant van die Dinokeng Wildreservaat. Dié lodge bied gerieflike verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, vir funksies of troues en is naby verskeie besienswaardighede geleë.

Ons bied verblyf in 20 smaakvol gemeubileerde eenhede. Elke grasdak-eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n slaapkamerarea met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede op die onderste verdieping het ook buitestorte. Ander geriewe sluit 'n goed-toegeruste kombuis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n privaat lapa, stoep en braaigeriewe.

Maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n kroeg met 'n dranklisensie, 'n sitarea, swembad en pool- en tennistafels.

Gaste wat die selfsorg-eenhede bespreek kan gebruik maak van die 2 konferensie-venues teen 'n addisionele fooi. Elke venue beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea, boma en braai-area. Elke venue kan 20 tot 100 persone akkommodeer, het lugversorging, en toegang tot 'n privaat swembadarea.

Veilige parkeerplek vir voertuie is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Maroela Treetop Lodge is naby Camp Discovery, Mongena, Mangwa and Kwalata Game Lodge, Mystic Monkeys en ander sake- en ontspanningslokale.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Maroela Treetop Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Gaste dink Maroela Treetop Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Limpopo
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b62bf51ff40819c406c1640f0574e298fedc45158b2149d2bac1b9d7ad89500023627de7efcc7c8a8fe93db42671bc4041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.320287796792 28.418334639282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!