Selfsorg in Victoria-Wes

Marseilles Farm Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Corne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Regte plaashuis waar mens kan rus! Pragtige plaashuis! Dit was ons tweede keer by Marseilles Gasteplaas en ek het net goeie terugvoer. Ons het vroeg oggend op die grondpad gaan stap en die aand na die sterre gekyk terwyl die vuurtjie lekker brand. Ons kon goed uitrus voor ons weer moes vertrek na die Wes-Kus en sal vir seker weer daar bly oppad terug na Gauteng!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag
5.0
Apr 2025

Alles was puik. Rustigheid, oop ruimtes, kalmte en vrede! Nostalgie - ou opstal - herinner aan my kinderdae op die plaas. Dit was 'n wonderlike ervaring. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Great. The stay was very pleasant. We were very happy with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Stil plaasatmosfeer en netjies en gemaklik. Baie lekker gebly en die pragtige stil plaasatmosfeer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen L
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Very enjoyable. Enjoyed the Karoo ambiance after a long drive. A well-equipped house with a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Rus en vrede op 'n Karoo skaapplaas. 'n Pragtige groot ou plaashuis. Vier kamers! Ons kon kies waar ons wou slaap. Wye oop vlaktes voor jou. Absoluut rustig. Els het ons vriendelik ontvang en sorg dat alles skoon en netjies was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Amazing off the grid location. The perfect off grid location. Amazingly clean household with full self-catering resources. Given that I had to work for a couple of hours, the network was really bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana T
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Stukkie hemel op aarde! Baie lekker gebly, mal oor die huis gewees. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige plaashuis! Pragtige plaashuis en perfekte plek om te oornag! Baie privaat en die mooiste uitsig en sterre. Sal beslis weer boek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
1 nag
5.0
Des 2024

Comfortable, convenient and perfect for families and friends. We really enjoyed our stay. It was just what we needed. Comfortable, convenient and beautiful stay after a long day of travelling. The farmhouse was well looked after and provided us with special memories. We appreciated the Aircon and comfortable couches in the lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Marseilles Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNWMyNTcyLTUwYjItNDRhYS1hZmFkLTcwNjA3MTI3YjM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 50 5 1 5 Marseilles Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355080555556 23.126180555555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang