Matlapa Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Hein V - Mei 2024
Algehele gradering
Privaat, knus, stil en rustig.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Deon C - Feb 2024
Algehele gradering
Stil en rustig, ontbyt uitstekend, gasheer- en vrou laat ons baie tuis voel.
Inge V - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Elbie E - Des 2023
Algehele gradering
Volgens kinders "Lekker, gasvryheid en heerlike ontbyt.
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en vriendelike diens.
Andrew B - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely and tranquil.
Isabella L - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, lekker gesellig en ongelooflik vriendlik en hulpvaardig.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Dawie T - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.
Vidette K - Jun 2023
Algehele gradering
Ons was mal oor ons "pet friendly" kuier in die Magaliesburg.
Annette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Saligheid, rustig en lafenis vir die siel.
Rozanne E - Mrt 2023
Algehele gradering
Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dankie Rika, jy is tops!
Carol T - Mrt 2023
Algehele gradering
It was suitable for my needs. Host was top notch.
Marcus K - Feb 2023
Algehele gradering
Service and attention to detail was on point.
Jillian M - Jan 2023
Algehele gradering
My family and I had a good stay overall, if you're looking for some peace and quite, this is the ideal place.
Kelly N - Des 2022
Algehele gradering
It was awesome, we had a great time would definitely go back in the near future.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Rika J - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Matlapa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Julle is net die beste. Geniet die kersgety.
Charleen P - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was die beste plek om te rus en baie veilig.
Jackie N - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Lerato M - Sep 2022
Algehele gradering
Nice and quiet, very good reception, but no activities.
Landa M - Jul 2022
Algehele gradering
Good overall experience.
Johané V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly.
Matlapa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Groete
Rika
Abrie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plek is skoon en netjies. Inheemse bome gemerk wat leersaam is. Het opgradering nodig.
Eileen D - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Matlapa Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie.
Wat 'n voorreg om van jou te hoor.
Vriendelike groete,
Rika
Lucretia E - Okt 2021
Algehele gradering
Goed en billik as oornag akkommodasie.
Alma V - Okt 2021
Algehele gradering
Quiet and relaxing stay.
Liezel J - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad in 'n rustige, skoon omgewing!
Dieter H - Mei 2021
Algehele gradering
Wow! You feel like you are deep in the bush but still cosy with a divine fireplace and friendly helpful staff! Real bang for your buck.
Pieter E - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Jana G - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, mooi.
Riaan K - Okt 2020
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerCornelia C - Sep 2020
Algehele gradering
Had a wonderful stay, very relaxing.
Nadine B - Aug 2020
Algehele gradering
A pleasant break away from our daily madness.
Piet P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie stil en lekker.
Errol M - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig. Aangename personeel en bestuurders.
Erene R - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelike mense!
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Elizabeth F - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Herman S - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker kaggel vir die koue Hoëveldse winter.
Denise V - Feb 2019
Algehele gradering
Wow! Onbeskryflike belewenis!
Amorine V - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Nicole F - Apr 2018
Algehele gradering
Great place to relax.
Rozanne N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, maar nie R500 per persoon per nag werd nie.
Michelle K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Estelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige uitsig.
Theresa L - Sep 2017
Algehele gradering
Cosy, huislik.
Trudi V - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Lees meerMarelize H - Aug 2017
Algehele gradering
Knus.
Stephanie L - Aug 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meer- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom