4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 169 Waterkant Street, McKinnon House Unit 3, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
McKinnon House Unit 3 is in die modieuse De Waterkant geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, stad en Tafelberg vanaf die dek op die dak.
Die woonstel is ruim en beskik oor 'n oopplankombuis, leef- en eetkamerarea, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en maak oop op 'n privaat binnehof. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die woonstel is ingerig met DStv, WiFi en 'n muurkluis. Gaste kan uitsigte vanaf die balkon geniet en het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis vir 2 voertuie. Skoonmaakdienste is ook beskikbaar.
Dié modieuse woonbuurt met sy boomryke strate en elegant gerestoureerde kothuise is lekker stil. Daar heers 'n dorpie-atmosfeer wat 'n tikkie van die ou Kaapse leefstyl oproep. Die woonstel is veilig met 24 uur-sekuriteit en is gerieflik geleë naby unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lloyd Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 169 Waterkant Street, McKinnon House Unit 3, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink McKinnon House - Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
169 Waterkant Street, McKinnon House Unit 3, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang