2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Scholtz Street, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te herlaai of 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of huweliksherdenking wil vier.
Dit is net 300 m (5 minute) van die see af en ook stapafstand na al die geriewe soos winkelsentrums, restaurante, besienswaardighede en doendinge.
Dié selfsorg-ateljeewoonstel is op 'n woonperseel geleë en het 'n oopplan-ontwerp, 'n koningingrootte-hemelbed, 'n kombuisie, 'n stort, aparte toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, breekware, eetgerei en 'n ketel. Komplimentêre koffie, tee en suiker word aan die gaste verskaf as verwelkoming.
Daar is 'n platskerm-TV met EasyView-kanale en gratis WiFi. WiFi is ook beskikbaar tydens beurtkrag.
Die ateljee het sy eie klein privaat stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig (maksimum 5,5 m).
Die ateljee grens aan die hoofhuis en het 'n aparte, privaat ingang via die motorhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marthe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Scholtz Street, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink McLouds Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Scholtz Street, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang