Meerkatgat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Teresa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Accommodation is clean and modern, very cosy place. Cosy, neat and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Safe and secure, clean and friendly hosts. Thank you for making our stay as comfortable as possible. The hospitality and safety is really what stood out for us. We highly recommend Meerkatgat as a place where you can just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney C
1 nag
5.0
Aug 2025

Clean, cozy and amazing view. Had a lovely stay at Meerkatgat. Charissa was extremely helpful and very accommodating. The place is very clean and neat, and has everything you need. Stayed as we had a wedding in the area, and it was perfect for getting ready. Would definitely recommend. Better than the photos!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

She-earl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Privaat en rustig. Was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

She-earl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Privaat en jy voel baie tuis. Dit was baie lekker, rustig en privaat. Jy voel baie tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangenaam. Baie nice. Net die stort was 'n probleem sonder 'n deur en die kop wat die plafon natspuit as jy die water te groot oopmaak. Verder was ons baie verras en sal beslis weer daar bly as ons die kinders besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Meerkatgat
Goeiedag Andre. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Ons het aandag gegee aan die stort wat so gespuit het en het 'n plan gemaak met die stort deur. Baie dankie dat julle die probleem van die stortkop wat so gespuit het onder ons aandag gebring het. Ons waardeer dit. Hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete Meerkatgat

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Romanties. Uitstekend skoon, romanties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker. Dit was netjies, het die tyd daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey L L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfect spot for an overnight with friends. The accommodation was perfect for our stay. A compact little loft with lovely views of the vineyards. The hosts were amazing and went the extra mile to accommodate us. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franciscus H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Sal weer kom. Vinnige en effektiewe terugvoering van gasvrou. Netjies, skoon en goed georganiseerde eenheid met veilige parkering teen billike tarief. Enigste negatief is dat dit aan 'n besige pad geleë is met baie verkeer wat geraas meebring wat hinderlik vir ligte slapers mag wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Addy Street, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63adbd49b1f9a7cbdcc022a75c27cced82bef94279b16c25135895ed26d022864718a42655447a7b34142cf3f95eb0d9a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 13 Addy Street Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.632767968164 19.007801219319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang