LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Selfsorg in Bovlei

MeerkatgatPrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Addy Street, Wellington, 7654, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Meerkatgat is in Wellington geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik vanaf winkels en Cole The Eatery. Dit is ideaal vir familie of vriende wat oornagverblyf soek.

Verblyf word in die solder, slaapplek vir 4 gaste, en die ateljeewoonstel, slaapplek vir 2 gaste, gebied. Die kamers het elk 'n dubbelbed en die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n eenplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het 'n omsetter en word nie deur kragonderbrekings geraak.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Wynproe
24-uur-ontvangs
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Gratis parkeerplek

Kamers

Meerkatgat - Flat
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n slaapkamers, en suite-badkamer, kombuis en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon. Daar is ook 'n TV met Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Meerkatgat - Loft
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon. Daar is ook 'n TV met Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Lebo L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. The best welcoming place ever from the owner and the place itself is superb, clean, neat, quiet and a simple place ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Hiacinth J
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended! What a lovely experience! From the moment we arrived, we felt welcomed and comfortable. The accommodation was beaut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Maree M
5.0
Loft area is baie gesellig en netjies. Die uitsig is fantasties. Ons het baie lekker gebly, wens ons het 'n aand langer geboek.
Apr 2026
Zandri B
5.0
Great place to stay! It was a very nice stay; they were busy with construction, so parking was a little tight, but overall, a very nice...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Farren K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, clean, convenient, safe. Our stay was lovely. The air-conditioning was a bonus in the summer heat. The loft is clean, comfort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Lebo L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Wonderful. The best welcoming place ever from the owner and the place itself is superb, clean, neat, quiet and a simple place ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hiacinth J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Highly recommended! What a lovely experience! From the moment we arrived, we felt welcomed and comfortable. The accommodation was beautifully maintained, peaceful, and had a warm atmosphere. We would definitely stay here again and highly recommend it to anyone looking for a relaxing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Loft area is baie gesellig en netjies. Die uitsig is fantasties. Ons het baie lekker gebly, wens ons het 'n aand langer geboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Great place to stay! It was a very nice stay; they were busy with construction, so parking was a little tight, but overall, a very nice place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farren K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful, clean, convenient, safe. Our stay was lovely. The air-conditioning was a bonus in the summer heat. The loft is clean, comfortable and has everything one would need for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Waarde vir geld, baie goed uitgerig, vriendelike, hulpvolle diens. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf. Die kamers was puik en baie mooi uitgerig. Ongelukkig is hulle besig om te bou daar, so 'n bietjie beknop, maar die verblyf het vir dit meer as waardevol gemaak. Ons was baie vriendelik gegroet en na die kamer toe gewys. Sal definitief weer hier bly en dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Friendly, clean and well-equipped with WiFi as a bonus. The high volume of traffic even late at night on the road was unexpected, as was the fact that it was an active building site during our stay, making parking and exiting difficult.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecelia A
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Ons het die tydjie daar terdeë geniet! Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

Gerieflik, skoon, vriendelik, gemaklik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wolita B
Kort verblyf
4.4
Apr 2026

Gemaklike, rustige en netjiese verblyf. Pragtige loft met ruim vertrekke en baie goed toegerus. Baie skoon en netjies. Hulle het my van die woonstel na die loft opgegradeer, wat baie aangenaam was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Meerkatgat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Meerkatgat - Flat
Selfsorg
Meerkatgat - Loft
Selfsorg
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Addy Street, Wellington, 7654, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63adbd49b1f9a7cbdcc022a75c27cced82bef94279b16c25135895ed26d022864718a42655447a7b34142cf3f95eb0d9a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 13 Addy Street Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.632767968164 19.007801219319
Soek in 'n groter streek