6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Third Avenue, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Meeu View is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat op die grondvloer van die eienaar se eiendom in Yzerfontein geleë is. Die woonstel is stapafstand van die hoofstrand af.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer ook 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 'n yskas-vrieskas, 2-plaat Snappy Chef, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Daar is gratis WiFi.
Die woonstel is gerieflik vir 'n klein gesin of 4 volwassenes en 2 klein kinders.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Third Avenue, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Meeu View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Third Avenue, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang