Meeu View
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Meeu View is in die klein hawedorpie Yzerfontein in die Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Buite op die groot balkon is daar 'n etenstafel met stoele.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan die dag op die nabygeleë strand deurbring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom