Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sisanda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Definitely coming back. Everything about the place is perfect, beds and pillows 100% comfortable. You can walk to the beach. I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ek kan nie die kuier opsom, sal nooit reg laat geskied aan my ervaring nie. VERSEKER!!!!!!!!!!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Ja, het baie lekker gebly. Alles was gemaklik en was baie mooi verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
1 nag
5.0
Des 2025

Sien julle gou weer! Ons het heerlik gebly en sal graag weer kom. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guesthouse
Hi Yolandie, baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Julle is enige tyd welkom om hier tuis te gaan.

Hennie W
1 nag
5.0
Nov 2025

Personeel was vriendelik en behulpsaam. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie netjies & goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Personeel baie vriendelik. Ontbyt was heerlik. Ligging is puik. Naby strand, restaurante en ander winkels. Ons het ons verblyf baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guesthouse
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Ons hoop julle is gou weer terug.

Linita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing, cleanliness, friendliness. Friendly, efficient service. Sea view. Very clean. Loved the location close to Cape Town but just far enough to be able to relax. Breakfast needs work and TLC. Close enough to shops and restaurants with a lovely beach stretch for dogs and walking. One street away from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uirstekende ligging en 'n pragtige plek. Geen lekker, maar die stort loop baie stadig uit en dam dus op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Pragtige see-uitsig, skoon, netjies en gasvry. Melkbosch Guesthouse stel nooit teleur nie. Ons word altyd hartlik ontvang en die personeel is professioneel. Ons het in die Whale kamer tuisgegaan. Baie ruim met alles wat gaste kan vra. Ontbyt was elke oggend smaaklik voorberei. Die gastehuis is skoon en netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guesthouse
Hi Magda, Dankie vir die fantastiese terugvoer. Dit word ontsettend waardeer en ons is baie bly dat julle dit weereens geniet het. Tot volgende keer.

Jan O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great stay for work trip. From check-in to check-out, staff are very friendly and helpful. Room was clean. Facilities were explained well and how to use them. Amazing job!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guesthouse
Hi Jan, dankie vir die uitstekende en positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer gou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

89 Mostert street, Melkbosch Strand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5860cbc71d9c07ca1c4b51a785d306f3033947cc9a4c9c633c0be8a0f9c98f54e82477618a062be32ea55ea638f4f8e15b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 89 Mostert street Melkbosch Strand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.721780847326 18.444347083569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang