+78

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Guy Andre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Enjoyable, homely, relaxing, peaceful. Truly enjoyable in a large, clean sea-facing room. Very friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bobo Campers B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Excellent, perfect location. Perfect, thank you. Breakfast starting from 06:30 was a bonus, as we needed to leave at 07:00 in the morning. Well-organised establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies skoon en lekker. Dit is 'n baie mooi gastehuis. Sommer loopafstand van die strand. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia A
1 nag
5.0
Feb 2026

Absolutely amazing. This is definitely the place to be and to select for a nice quiet getaway. The view of the beach was fantastic. Customer service is a plus. Very friendly. I would recommend anyone to choose Melkbosch Guesthouse for a nice quiet getaway. Value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorika S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Wonderlik! Ek sien julle weer. Die verblyf is skoon en netjies. Die personeel is baie gaaf en hulpvaardig. Ontbyt was ongelooflik lekker met die mooiste uitsig van die strand en see. Baie dankie aan Tilly, Delia en Joan. Julle is sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf op kort kennisgewing. Gerieflike kamer met eie badkamer en balkon in groot gastehuis. Slegs 1 blok van die strand af. Ontbyt was 'n gawe ekstra. Heelwat styl trappe na kamer en eetkamer wat vir ouer mense of die wat sukkel met beweging, problematies kan wees. Ideale oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anand N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent. Excellent! Staff were very helpful and friendly. Walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly, alles was 1ste klas! Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak, vriendelike hartsmense. Personeel het uitstaande diens gelewer en was baie vriendelik. Ons het so tuis gevoel. Heerlike ontbyt, elke oggend iets nuuts gekry en volgens keuse. Alles wat jy benodig is daar en skoon netjiese plekke. Sal vir seker weer daar bly. Dankie aan almal daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Regtig waarde vir geld, dit was lieflik. Was 'n lieflike plek, personeel was vriendelik en die kamers is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guesthouse
Baie dankie vir uitstekende terugvoering. Word baie waardeer. Vertrou ons sien julle weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

89 Mostert street, Melkbosch Strand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5860cbc71d9c07ca1c4b51a785d306f3033947cc9a4c9c633c0be8a0f9c98f54e82477618a062be32ea55ea638f4f8e15b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 89 Mostert street Melkbosch Strand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.721780847326 18.444347083569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang