+69
Selfsorg in Die Bult

Melrose Place Guest Rooms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 342 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Bennita N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Home away from home. Baie skoon, vriendelik ontvang. Die kamer is elke dag skoon gemaak. Heerlik gebly, veilig gebly. Kamers het alles in wat jy nodig het. Ons sal weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike ontvangs, lekker kamers. Beddens baie goed. Die ontbyt was super gehalte. Uitstekende verblyf, dankie. Ontbyt van super gehalte. Ek sal beslis weer hier kom bly as ek Potchefstroom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo Francois V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gerieflike akkommodasie. Goed geleë as jy 'n kind op universiteit het. Baie gerieflik en goed geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Du Preez V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Uitstekend. My 2de keer wat ek by Melrose tuis gaan. Sentraal en naby restaurante en winkels. Geriewe puik met vriendelike diens. Gaan definitief weer by Melrose oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

The aircon in the room is a life saver in summer. Stay was short and sweet as we travelled to drop our daughter at university. Stay was perfect as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Affordable, clean and conveniently close to NWU. Always enjoy staying here. Clean rooms, everything you need for an overnight or longer stay. Lovely aircon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Rustig! Was heerlik! Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Had a relaxing stay. Warm welcome, clean and quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic. A very pleasant stay. Covers the basic accommodation needs away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great experience. Well placed to all that is needed. Great place. Clean and ideally located near Medi-Clinic. Will definitely suggest staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Selmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 342

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Wilgen Street, Potchefstroom, 2522, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9b05b607ec0308a02f2633dadea058affbae03a22c2b1f57810fa834ce0652e40980376842bfd200d619751d5df7b9b9c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 342 5 1 5 18 Wilgen Street Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69894 27.0823

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang