+76
Gastehuis in Lichtenburg

Melville B&B, Guest House, Lodge and Rust & Vrede Executive Suites

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Hano V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Lekker, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oornag as ons Lichtenburg besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keitumetse R
1 nag
5.0
Okt 2025

It was relaxing and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Lekker stil en rustig. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uit die boonste rakke. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was mooi skoon en ruim. Die gasheer was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ons verblyf was baie aangenaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Good stop over in a small town. Perfect location. Lovely room and pretty gardens. Clean and well-maintained. I asked for a coffee top-up and was given a tray with milk and coffee. No water during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan F
1 nag
4.6
Okt 2024

Rustige omgewing. Die verblyf het aan my verwagting voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Uzahn J
Kort verblyf
3.8
Aug 2024

Bad en slaapgeriewe was aanvaarbaar. Kommunikasie is swak. Gasheer is nie beskikbaar. Nie bespreekte kamer gekry. Ongeure reuk in badkamer en op perseel.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Werner V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike personeel. Heerlik geslaap. Personeel reageer onmiddellik op navrae en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Waarde vir geld. Besoek was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Dr Nelson Mandela Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATzb98jiObS8K4DUVQO3KhaCyfYhHFFCUPuKLJZlAypJcEWph7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 20 Dr Nelson Mandela Drive Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.14474 26.15976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang