LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melville B&B and Guest House | LekkeSlaap
+74

Melville B&B and Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Melville B&B and Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Venessa G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa G
Gesin met tieners

Ons plekkie het alles gehad en nog meer wat ons verlang het.

Netjies en skoon, warm water het gekom en gaan Saterdagoggend maar nog steeds lekker gekuier.

Marius D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Besigheidsreis

Sal beslis weer oorslaap.

Vriendelik ontvang en laat tuis voel. Pragtige kamer met alles wat mens benodig!

Luan C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gemaklik, vriendelike diens en heerlike kos.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer is baie netjies en skoon. Dis verbasend rustig en ons het heerlik geslaap. Ontbyt was meer as genoeg en baie smaaklik. Indien ons weer in Lichtenburg moet wees sal dit weer ons tuiste wees.

Melville B&B and Guest House's terugvoer

Goeie dag Luan,

Dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Jannie & Personeel

Melville B&B and Guest House
Lucinda G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ons was net een aand daar, maar sal in die toekoms weer daar bespreek! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam, die kamers is baie netjies. En wat 'n heerlike nagrus.

Heleem L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleem L
Gesin met tieners

Comfortable and clean.

Thank you, the overnight facilities were clean and comfortable.

Tracey E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey E
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Die kamers is skoon en netjies en baie mooi. Die ontbyt was heerlik.

Christelle V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met tieners

Baie beïndruk met Melville B&B and Guest House

Ons was baie vriendelik ontvang en na ons kamers geneem. Die kamers is smaakvol en goed ingerig. Natuurlik is die lugversorger en yskas in die kamers 'n bonus.

Anri S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Het nou wel net een aand oorgeslaap maar dit was wonderlik en baie mooi daar. Ons het ook baie interessante mense ontmoet daar.

Melville B&B and Guest House's terugvoer

Hallo Anri,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is opgewonde oor die toekoms van Melville Gastehuis na al die opgraderings en nuwe karakter wat ons toegevoeg het tot die kosbare gastehuis. Hoop ons sien jul weer.

Melville B&B and Guest House
Mariaan T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T
Gesin met tieners

Sal weer by julle oorslaap, dankie.

Sal weer by julle oorslaap. Rustig en vriendelik en wel by LITTEL Dream ook.

Melville B&B and Guest House's terugvoer

Hallo Mariaan
Dankie vir jul terugvoer. Akkommodasie is ons besigheid en pasie, daarom is ons strewe, tevrede kliënte.

Melville B&B and Guest House
Engela B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Besigheidsreis

Vir seker tevrede, goeie diens, geen klagtes nie.

Ons het vir 4 dae daar oorgebly met die Lichtenburg skou, ons was welkom ontvang. Als was netjies, lekker warm geslaap. Hulle het ons ook gehelp met eetgerei na ons ons s'n vergeet het. Almal was baie vriendelik en ons het elke dag na skoon verblyf teruggekom. Ons werksvoertuig was ook veilig. Ek het net goeie dinge te sê en sal enige dag teruggaan soontoe.

Melville B&B and Guest House's terugvoer

Lize
Baie dankie vir jou terugvoering.
Dit doen ons hart goed om te hoor dat ons kliënte gelukkig is. Dit motiveer ons om beter te doen.
Ons hoop ons sien julle volgende jaar weer.

Melville B&B and Guest House
Pieter E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie lekker vir een aand oorgebly. Regtig geen klagtes nie.

Melville B&B and Guest House's terugvoer

Beste Pieter
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is ons strewe om waarde vir geld te bied by Melville Gastehuis, en ons kliënte 'n tweede huis te bied.
Groete
Jannie

Melville B&B and Guest House
Salomé C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Salomé C

Onaanvaarbaar!

Ons het vir troue in Lichtenburg gekom vanuit Botswana. 2 uur met inboek wou ons graag stort en klaar maak vir troue. Daar was geen warm water en die ketel trip die krag 6 keer. Geen haardroër en nadat ons vir een vra is dit die verkeerde plug wat nie werk. Die beddegoed is baie oud en die duvet inner is krapperig wat lyk soos honde kombers. As ons nie so haastig troue toe was het ons beslis op ander plek gaan slaap. Ontbyt met ekstra betaling is goed.

Cassie G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie G
Gesin met tieners

Gemaklike, netjiese en rustige verblyf wat sentraal geleë is.

Sien die sterre.

Melville B&B and Guest House's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Linda.
Dit is ons strewe om ons kliënte gelukkig te hou.

Melville B&B and Guest House
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATzb98jiObS8K4DUVQO3KhaCyfYhHFFCUPuKLJZlAypJcEWph7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 20 Dr Nelson Mandela Drive Lichtenburg 2740 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.14474 26.15976
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!