+52
Selfsorg in Oudtshoorn

Memories Self-Catering @ 5 on Smith

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
David P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie netjies. Baie veilig. Baie lekker gekuier. Baie mooi plek. Baie netjies. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mona M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Sal nie omgee om terug te gaan nie. Baie skoon en netjies, kon self inboek en uitboek, wat ons baie gehelp het na 'n lang dag. Als wat nodig was, baie min plekke waar hulle beter kon doen. (Ja dalk 'n paar klein goed, maar dis so min en nie noodsaaklik nie) sal as ons weer gaan graag langer wil bly. Mens kry vir seker meer bekostigbare opsies, maar ek voel steeds dit was dit werd. Regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Outstanding accommodation very spacious, super clean and comfortable. Very welcoming home, super clean and very spacious. Kitchen well organised and beds super comfy. Close to all amenities and a short drive to many attractions. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wish we could have stayed longer. The perfect place to stay. Everything you need and more. Neat and clean and an amazing attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2026

Ons het lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

A wonderful place - spotless, very comfortable, spacious. We had a wonderful stay - wish it was longer. The accommodation was stunning - spotless, very comfortable and spacious. Lovely covered parking bay and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Phenomenal. Absolutely brilliant! So neat and tidy, and the owner is really friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik. Ongelooflike vol toegeruste netjiese woonstel. 2de keer daar gebly. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike, pragtige verblyf. Ons het baie lekker gebly in Klapperbos 1. Daar is alles wat jy nodig het, plus ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig, lekker en veilig. Netheid en diens onverbeterlik. Regtigwaar geen besware nie en slegs komplimente vir 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 450
15 % AF
R1 450 R1 233
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
15 % AF
R1 450 R1 233
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 450
15 % AF
R1 450 R1 233
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Smith Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATWLjMrbwVZzvqHRt35rgY5DsgysgLfZE6gDMgnglZLLVKPMJoH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 5 Smith Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.598122876549 22.193339825726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang