- Slaapplek vir 5 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Menlo View Guest Rooms bied selfsorg-eenhede in Pretoria-Oos, in die voorstad Menlo Park. Hierdie stil buurt is ryk aan bome en voëllewe. Die restaurante by The Village, omskep in 'n feetjielig-wonderland, is binne loopafstand van die eiendom.
Die Family de Luxe-eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed in 'n aparte area wat deur 'n afskortingsmuur verdeel word. Hierdie areas deel 'n badkamer met 'n ruim instapstort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n leefarea tussen die slaapgedeeltes, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis, 'n rusbank en 'n tafel met stoele. 'n Muurgemonteerde verstelbare platskerm-TV met DStv word voorsien. 'n Sonkragstelsel met battery-rugsteun verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die Tuinkamer bied slaapplek vir 2 gaste. Drie trappies lei na die houtdek. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die leefarea sluit 'n slaapbank en 'n TV met DStv in. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, DStv en die tuin. Elke eenheid het 'n privaat patio, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. 'n Sonkragstelsel met battery-rugsteun in die nag verseker 'n ononderbroke kragtoevoer.
Daar is verskeie hospitale in die omgewing. Menlyn Mall, Menlyn Maine, Sun Arena, Times Square en die Ooginstituut is almal naby. Die AfriForum-teater is ongeveer 1.7 km van die eiendom af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 297
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng
- Gaste dink Menlo View Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang