+37

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties, rustig en baie veilig. Dit was fantasties, ons was goed ontvang. Blyplek was netjies en alles was perfek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Saligheid vir die gemoed! Een van my beste oornagverblyf ooit. Eenheid is goed toegerus en baie netjies. Ons was vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy is baie behulpsaam. Ons is gou weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Absoluut heerlik. Ons het heerlik gebly, alles wat ons nodig gehad het, en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Uiters netjies en skoon. Sal definitief hulle voorstel sou enige iemand in Riversdal moet gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Location and view were excellent. Great location with a beautiful outlook. A very relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika D
1 nag
5.0
Jan 2026

Gemaklik, veilig en rustig. Baie ruim plek en het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

We enjoyed it very much. It was lovely. Beds were great and the surroundings and garden were beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandré T
1 nag
4.8
Feb 2026

Veilig, skoon, vriendelike staff. Veilig, was goed verwelkom, was baie aangenaam. Sal weer hulle gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Exceptional and most relaxing. Excellent service, wonderful location, can recommend to anyone travelling through the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie L
1 nag
5.0
Okt 2025

Net wat ek nodig gehad het. Vriendelik ontvang. Mooi plekkie. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

So rustig soos dit net op 'n plaas kan wees. Die verblyf was uitstekend. Baie netjies en alles is so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092117519dd3fcc6d308a501eeb408054c6d721256d3618986fcf71410232b8bc3652817add8be6a79cf88188e833f0f5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 2 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.090172348766 21.264858244048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang