- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 615 Miami Road, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Miami Vakansie Woonstel is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en is naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf word in 2 selfsorg-woonstelle wat langs mekaar is op die grondverdieping gebied. Albei woonstelle bied onbelemmerde see-uitsigte. Die woonstelle het elkeen 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n leefarea. Elke woonstel het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 1 enkelslaapbank.
Ander geriewe sluit veilige parkeerplek en braaigeriewe in. Die eiendom is oorkant die treinspoor en die seefront.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 615 Miami Road, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Miami Vakansie Woonstel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
615 Miami Road, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang