Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miami Vakansie Woonstel

Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n R500-breekskadedeposito word gehef vir elke woonstel wat bespreek is en is binne 5 tot 7 dae na die uitklokdatum via 'n bankoorbetaling terugbetaalbaar, sodra die huis nagegaan is en alles in orde gevind is.

'n Eenmalige R150-skoonmaakfooi word ook gehef en moet met of voor of op aankoms betaal word. Die woonstel sal dan met vertrek skoongemaak word.

Neem asb. kennis dat die woonstelle nie vir troeteldiere geskik is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n R500-breekskadedeposito word gehef vir elke woonstel wat bespreek is en is binne 5 tot 7 dae na die uitklokdatum via 'n bankoorbetaling terugbetaalbaar, sodra die huis nagegaan is en alles in orde gevind is.

'n Eenmalige R150-skoonmaakfooi word ook gehef en moet met of voor of op aankoms betaal word. Die woonstel sal dan met vertrek skoongemaak word.

Neem asb. kennis dat die woonstelle nie vir troeteldiere geskik is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 615, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnxI6QVhEM3B0udRIAhjpk2QVjcXVUIR4ELKvl0wbkKwSVAPEXN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 615 Miami Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.571338334004 30.576371975306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem