LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Miami Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+25

Miami Vakansie Woonstel

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Miami Vakansie Woonstel
Netheid
3.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johanna P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Woonstel lekker naby die see waar jy lekker kan kyk hoe die walvisse speel. 'n Baie aangename verwelkoming ontvang en was toegerus met als wat jy as vakansieganger benodig. Definitief sal ek weer gebruik maak van Miami Vakansie Woonstel.

Lukas E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lukas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die opsigster was baie gaaf, maar die plek het na muf geruik en boonop was daar nie water nie. Nie baie lekker gebly nie.

Sien sterre.

Jaco O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met klein kinders

100% die moeite werd vir die prys.

Baie bekostigbaar. Woonstel geleë en baie naby aan die strand.

Robin W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Robin W
Gesin met klein kinders

Regte ligging, maar nie die gemaklikste of skoonste nie.

Vloere en toilet was vuil en nie genoeg borde vir 4 gaste nie. En meubels is baie goedkoop. Bed was baie wankelrig.

Marisca D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar was nie skoon nie.

Ek gee veiligheid, uitsig en kliëntediens 5 sterre, maar die plek was nie skoon nie. Ek het maar na die Spar toe gery bleach gekoop en self skoongemaak. Julle moet dalk met die dame praat wat daai plek skoonmaak! Sy kan julle oulike plekke se naam swak maak. Maar verder het ons lekker gebly.

Mareli E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli E
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig.

Perfek geleë naby menigte swemstrande, restaurante, uitkyk punte asook snelweë. Het dit baie geniet, en sal beslis weer gaan.

Joanne K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K
Gesin met tieners

Baie lekker dankie.

Baie happy met verblyf, sal dit enige tyd aanbeveel.

Johannes N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Dit is waarde vir die bedrag wat ek betaal het, kan nie vyfster verwag nie.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Dankie Johannes. Ons beaam wel om die woonstelle bietjie meer "luuks" te maak.

Miami Vakansie Woonstel
Cecile C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet.

Ek sal Miami woonstel enige tyd weer gebruik met 'n volgende vakansietjie, rustig en stil en lekker naby die see.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Cecile. Ek is bly julle het dit geniet!

Miami Vakansie Woonstel
Elfie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfie M
Gesin met klein kinders

Dit was awesome, dankie.

Dit was 'n awesome plek, ons het 'n heerlike tyd gehad. Dit sal ook waardeer word as hulle 'n back-up system het vir die waterbeperkings. Die waterkwessies van die afgelope twee dae het ons effens in die steek gelaat, maar dit kan nie voorkom word nie.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Elfie. Ons gaan Desember 'n "back-up" tank opsit sodat die probleem voorkom kan word.

Miami Vakansie Woonstel
Lize-mari B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari B
Gesin met klein kinders

Het lekker gebly en sal dit vir enige een (op 'n budget) aanbeveel.

Ek het baie lekker gebly en regtig min klagtes oor die plekkie self. Effense probleempie met gekraakte vensters en risiko om venster oop te maak (dat venster gaan breek), maar anders was die plekkie heel goed toegerus. Die potte en panne effens primitief, maar vir die bedrag wat mens per nag betaal, is dit heel voldoende. Al groot probleem wat ons gehad het, daar was geen water vir 2 dae. Dit was minder lekker, maar ons het baie goeie diens en bystand by Alicia gekry om te probeer help met oproepe en teen einde tot vir ons water gekoop. Moet wel by sê dit was natuurlik nie hulle skuld nie, was 'n munisipale probleem! Wees maar toegerus met 'n bottel of twee water vir ingeval (en die winkels vir groot duur daarvan uitverkoop). Die dorpie is ook bietjie klein en primitief, maar weereens, die verblyf het my beperkte budget gepas. Mens moet maar uit ry na groter dorpies rondom as jy opsies wil hê vir beter winkels, maar vir basiese benodighede was dit heel voldoende.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie Lize-Mari. Ons gaan Desember my "back up" tank opsit.

Miami Vakansie Woonstel
Ij V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ij V
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Die eienaars is baie nice.

Die koste en sea view is die beste. Sal definitief weer kom. En die eienaars is tops.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Miami Vakansie Woonstel
George R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Gesin met tieners

Baie lekker en sal dit beslis weer doen.

Baie dankie ons het die 9 dae baie geniet. Dit is lekker sentraal geleë en ons sal beslis weer so maak.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het, George!

Miami Vakansie Woonstel
Nadine O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek sal dit vir almal kan aanbeveel.

Al wat ek kan voorstel vir mense wat soos 'n week daar bly om soos 'n klein wasmasjien in te sit. Maar ons het baie lekker daar gebly sal volgende jaar weer daar bespreek. Baie dankie.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

More Nadine.
Ek is baie bly julle het dit geniet.

Miami Vakansie Woonstel
Melanie K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Miami Vakansie Woonstel is baie rustig en privaat. Pragtige uitsig oor die see. Ons het elke dag walvisse gesien en ook dolfyne.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Hi Melanie, ek is so bly om te hoor julle het dit geniet en boonop nog dolfyne gesien.
Sien jul gou weer!

Miami Vakansie Woonstel
Amanda S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent, excellent, excellent!

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet, Amanda!

Miami Vakansie Woonstel
Kotie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kotie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodging is goed, maar die woonstel was nie skoongemaak voor ons in gekom het nie.

Die eenheid moet better bestuur word.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Goeie middag Kotie.

Ek vra weer onverskoning. Die sekuriteit maatskappy het perongeluk vir julle die verkeurde sleutel gegee. Ons het die aand voor die tyd gesorg dat jul woonstel skoon is en hul het perongeluk vir julle die woonstel langsaan se sleutel gegee.

Weereens baie jammer, ons sal sorg dat dit nie weer gebeur nie.

Miami Vakansie Woonstel
Magriet S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, veilig, pragtige uitsig, loopafstand vanaf strand.

Die eienaar is baie behulpsaam! Heerlike woonstel. Perfek vir ons 3 gewees! Ons sal weer en weer kom.

Miami Vakansie Woonstel's terugvoer

Baie dankie!

Miami Vakansie Woonstel
Vanaf R460
per nag (plek vir 4)
Vanaf R460
per nag (plek vir 4)
Vanaf R460
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 615, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnxI6QVhEM3B0udRIAhjpk2QVjcXVUIR4ELKvl0wbkKwSVAPEXN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 615 Miami Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.571338334004 30.576371975306
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!