+25

Mia's Nest on Page

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Page Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mia's Nest on Page bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Boonop het die eenheid 2 enkelbeddens vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die eenheid het ook 'n omsetterstelsel om beurtkrag te bekamp.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n Weber-braai wat die perfekte plek is vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek. Pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Goed toegerus, naby alles.
Okt 2025
Johan S
5.0
Baie lekker gewees. Fantastiese selfsorg eenheid, ruim, veilig, baie netjies met alles wat jy nodig het.
Okt 2025
Wickus G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf met al die nodige geriewe en meer. Heerlik gebly by Mia's Nest.
Aug 2025
Hermien L
5.0
Die kuier was aangenaam, veilig en die omgewing baie stil. Ja, Mia's Nest on Page was verblyf van hoogstaande gehalte.
Aug 2025
Kock A
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig lekker en mooi! Mia's Nest on Page het alles en meer wat mens soek. Dis soos jou huis weg van jou huis. Geriewe is puik en daar is heerlik baie...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Page Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Mia's Nest on Page het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Page Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1791a98c31ae71956095a0e0cfff2047f0d276dfcba0f0095e13ad4bcca278fd242b2911aaaadc8953ad340beac7553344a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 3 Page Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.093030182189 26.226376891136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang