Micro Urban Oasis
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manitoba-rylaan 286, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Micro Urban Oasis is 'n lieflike woonstel in die hartjie van Pretoria en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat korttermyn-oornagverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en die woonstel lei na 'n tuin.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel gebruik sonkrag wat deurlopende elektrisiteitstoevoer verseker.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Manitoba-rylaan 286, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Faerie Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manitoba-rylaan 286, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom