+106
Gastehuis in Skeerpoort

Millstream Inn Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Salome V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

So gemaklik en omring deur natuurskoon. Dit is die perfekte wegbreek van die stad se gejaag en geraas. Ons was lekker snoesig en omring deur bome. Was so lekker om net die voëltjies te hoor heel dag. Sal hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Only stayed one night but it was great, we were very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisca S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustig en mooi. Die diere maak dit ekstra besonders en gee aan die plek ’n unieke, warm karakter wat mens nie sommer oral kry nie. Dit het ons verblyf nog meer genietbaar gemaak. Ons sal beslis weer kom en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie. Waardeer baie.

Japie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Die eenheid benodig minimale instandhouding. Baie lekker gebly en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Would recommend, if these above concerns can be improved. I rarely write reviews, but unfortunately, we were disappointed with our stay. The setting looks peaceful and relaxing, but the noise levels were much higher than expected. The donkeys and especially the peacocks were very loud throughout the day. After travelling a long distance on very little sleep, I had planned to take an afternoon nap but simply couldn't because of the constant noise. The rooster also started crowing from around 3 am. The room is connected to the owner's house, so we could hear television, conversations, and at one point very loud music while friends were visiting. Noise from the room above was also noticeable, including people walking around and cleaning activities. Another concern was the bathroom curtain, which is quite see-through, resulting in very little privacy while showering. The room is also quite a distance from the parking area, which made carrying luggage inconvenient and required walking past the owner's house and guests each time. There were some positives: the bedding was comfortable and the blackout curtains worked well. However, considering the price we paid, the negatives outweighed the positives for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Megan B
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2026

We enjoyed our stay. It was comfortable, clean and full of farm vibes. Our host was friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zanele Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Peaceful place to be. The unit was clean and spacious for us. We enjoyed the quietness of the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Just average. Our stay was okay; the unit was very nice. The only problem is there is no walkway to the unit, so if it rains, you are forced to walk through the mud. Parking is far from the unit, so it's a constant up and down in the mud. Oh, and there is a rooster that starts crowing from 3am! And he doesn't stop!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Jammer om te hoor julle het dit nie geniet nie. Ons het konstant reën gehad, 60 mm in 2 ure. Ons het geen beheer oor die natuur. Danie

Emil E
1 nag
5.0
Des 2025

Dit was skoon. Dit was baie lekker. Die kamers was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stunning, peaceful and relaxing! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 224

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 350 of the farm Skeerpoort, Skeerpoort, 0260, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ozXt2RlMua6GYDKmKdIv6X5FvE7sO19JievJOFSdM348Zdthn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 224 5 1 5 Portion 350 of the farm Skeerpoort Skeerpoort 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.780134128981 27.763763875008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang