+21
Gastehuis in Colesberg

Mimosa Gastehuis

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n enkel bed. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Lugversorging, 'n TV en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Stel ons asseblief vooraf in kennis indien u troeteldiere saambring, aangesien vooraf reëlings vereis word en 'n addisionele troeteldierfooi van toepassing is.
Let asseblief daarop dat slegs die aantal gaste wat gekwoteer is, geakkommodeer sal word. Indien ekstra gaste saamgebring word, sal 'n addisionele fooi per persoon per nag gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Stel ons asseblief vooraf in kennis indien u troeteldiere saambring, aangesien vooraf reëlings vereis word en 'n addisionele troeteldierfooi van toepassing is.
Let asseblief daarop dat slegs die aantal gaste wat gekwoteer is, geakkommodeer sal word. Indien ekstra gaste saamgebring word, sal 'n addisionele fooi per persoon per nag gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 3 het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Lugversorging, 'n TV en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Stel ons asseblief vooraf in kennis indien u troeteldiere saambring, aangesien vooraf reëlings vereis word en 'n addisionele troeteldierfooi van toepassing is.
Let asseblief daarop dat slegs die aantal gaste wat gekwoteer is, geakkommodeer sal word. Indien ekstra gaste saamgebring word, sal 'n addisionele fooi per persoon per nag gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 1 het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en bied slaapplek aan 3 gaste. Elke slaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Braaigeriewe is beskikbaar

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Stel ons asseblief vooraf in kennis indien u troeteldiere saambring, aangesien vooraf reëlings vereis word en 'n addisionele troeteldierfooi van toepassing is.
Let asseblief daarop dat slegs die aantal gaste wat gekwoteer is, geakkommodeer sal word. Indien ekstra gaste saamgebring word, sal 'n addisionele fooi per persoon per nag gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7c16715a5eb4f74642cc00e3d1c78619cc87e0432c7f8ea7f1cbeb1f3f9ec6d6833ffbe7683cf7b9a7b1b5e8fe56c0780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 81 5 1 5 41 D' Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -30.716605484527 25.097995913075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang