Mimosa Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mimosa Guest House is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Ons is naby vulstasies, winkels, restaurante en die N1-hoofweg.

Die gastehuis het 3 slaapkamers wat aan verskeie behoeftes voldoen.

Elke slaapkamer het 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook hul troeteldiere saambring indien vooraf gereël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mimosa Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false