+17

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Saam met lewensmaat. Netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Sal weer gebruikmaak. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Feb 2026

Onaangenaam. Ons het by Mist of Gold gebly vir 2 aande. Eerste aand was goed gewees, was heel aangenaam. Toe ons volgende oggende wakker word, was daar nie krag nie. Het toe ons dag se werk gaan doen, baie warm dag. Kom toe net na sewe terug met 'n uitsig na 'n lekker verkoelde kamer en net rustig wees. Met aankoms, nog steeds niks krag nie. Al wat gesê was, is dat die generator hardloop, so ons kan nie aircons gebruik nie. Kamers was 'n oond. Kon nie die fasiliteite gebruik nie, want WiFi ook af gewees. Generator maak geraas tot tien, alhoewel ons nie kon slaap in die hitte nie. Word volgende oggend wakker, nog steeds niks krag nie en nou so ook nie water nie. Geen redes tot nou toe nie of verskoning vir die ongerief nie, was nie 'n aangename plek om by te wees nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie Bryden N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Central and comfortable. Lovely, self-contained unit. Super comfy bed. I'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Awesome. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig en gerieflik. Is vriendelik ontvang, die plekkie was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat T
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Comfortable, clean, safe and good value for money. Our stay was really comfortable. It is the third time we have stayed at Mist of Gold and will do so again when next we travel to Hoedspruit. Good value, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Perfect stop over. It was excellent. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Great. Lovely place. Everyone was very friendly. Everything that you need is there for a stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joan & Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

111 Giraffe Cresent, Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3bd828af679d95e0f478f1409465cd2f5e6cf2f523b3d66aa7dbb824896b7aba98fb52590874b72d9ec1b3138b3f40b984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 111 Giraffe Cresent Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.357042452349 30.945626925676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang