+79
Gastehuis in Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hugo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absolute waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons was ontvang deur die gasvrou - ongekend. Alles was silwerskoon en 100%. Daar is selfs bedmatjies - raar. Ligte ontbyt - raar. Gaan bly self daar en ervaar die plek eerstehands. Baie dankie, Mart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gasvry en netjies. Ons was aangenaam verras deur 'n vriendelike gasvrou, 'n spesiale boodskappie om ons te verwelkom, blommetjies op die handdoeke en 'n bederfie in die yskas. Die plek was netjies en het alles gebied wat ons nodig het. Ons sal beslis weer hier tuisgaan indien ons weer tussen Gauteng en die Kaap reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike ontvangs en uitstaande diens. Vir seker waarde vir geld! Lekker! Sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ute V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Die beste ooit! Wat 'n juweel van 'n plek. Mart is 'n engel, so vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker hierdie oase aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
1 nag
5.0
Mrt 2026

Value for money! Wonderful. It was truly unexpected. What a great place to stay. I would really recommend it. Value for money. The host went above and beyond. Really great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies en lekker. Baie baie gebly! Was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Besliste rusplek in die Karoo. Ons woonplek was soos 'n oase in die verskriklike hitte met die lugreëling! Mart het ons tuis laat voel met die netjiese kamer en die bederfies in die yskas was ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica/tihan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absolutely fabulous! Dit was absolutely amazing na so 'n lang trip op pad. Ons was verwelkom met oop arms en het die vriendelikheid met treats baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Warm, relaxed and lots of space. A relaxing setting, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Beste waarde vir geld en 'n heerlike plek met persoonlike detail. Ons was aangenaam verras. Die eenheid is keurig ingerig. Die klein detail, bv. die verwelkomingsbord en klein blommetjies op die handdoeke, was so lekker om te sien. Daar kan nie verbeter word op die netheid en vars linne nie. Die ontbytbordjie met eetgoed was heerlik. Dit sal weer my oornagplek wees as ek deur Beauford Wes reis. Dankie Mart. Jy is 'n gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

48 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb12019bc668eeabf264036a9304bd7c7ebca67e769b00ddffcb0766e7d8c143dcbf1d3de972c272a9db341ac60ddab43dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 48 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.352727387907 22.594653140367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang