+79
Gastehuis in Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Petra T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Besliste rusplek in die Karoo. Ons woonplek was soos 'n oase in die verskriklike hitte met die lugreëling! Mart het ons tuis laat voel met die netjiese kamer en die bederfies in die yskas was ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica/tihan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absolutely fabulous! Dit was absolutely amazing na so 'n lang trip op pad. Ons was verwelkom met oop arms en het die vriendelikheid met treats baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Warm, relaxed and lots of space. A relaxing setting, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Beste waarde vir geld en 'n heerlike plek met persoonlike detail. Ons was aangenaam verras. Die eenheid is keurig ingerig. Die klein detail, bv. die verwelkomingsbord en klein blommetjies op die handdoeke, was so lekker om te sien. Daar kan nie verbeter word op die netheid en vars linne nie. Die ontbytbordjie met eetgoed was heerlik. Dit sal weer my oornagplek wees as ek deur Beauford Wes reis. Dankie Mart. Jy is 'n gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coralie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absoluut waarde vir geld. Ons het in Kamer 1 gebly. Die gasvrou is baie professioneel en gaaf. Die plekkie is skoon en volledig. Het die ekstra luukses waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wat 'n juweel! Pragtig en smaakvol ingerig. Alles wat ons nodig het, was daar. Baie dankie, Mart, vir 'n skoon oorbly en vir al die bederf. Hier ontvang jy nog persoonlike aandag en opregte Karoo gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Was uitstekende diens. En op hoogte gehou mens as die krag uit was. Ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Ontspanne lekker en het tuis gevoel. Dit was baie aangenaam en ons is voorsien van genoeg koffie, tee en beskuit. Daar was ook ontbytkos met jogurt, vrugte, muffins en vrugte om te geniet. Handdoeke en linne was skoon. Het tuis gevoel en beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Baie goeie akkommodasie. Skoon, gerieflik, deftig, pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Als was baie aangenaam. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Als is skoon en netjies. Ons het lekker uitgerus. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

48 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb12019bc668eeabf264036a9304bd7c7ebca67e769b00ddffcb0766e7d8c143dcbf1d3de972c272a9db341ac60ddab43dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 48 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.352727387907 22.594653140367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang