Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Bayswater

Modern 3BDR house

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henry S
1 nag
5.0
Des 2025

Perfekte oornagstop. Na ’n lang en besige padreis huis toe was dit die perfekte oornagplek. Die plek is uitsonderlik skoon, en die eienaar het die tyd geneem om ons persoonlik al die fasiliteite te wys, wat ons dadelik welkom laat voel het. Dit is een van die beste plekke waar ons al gebly het om weer krag te herwin voor die laaste stuk huis toe. Die ligging is baie gerieflik, met maklike toegang tot die hoofweë, wat die reis soveel meer ontspanne maak. Die eienaar is altyd bereid om te help en gee persoonlike aandag wat hierdie plek regtig laat uitstaan. Beslis aan te beveel vir enigiemand wat ’n gemaklike en betroubare oornagplek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Peet Ramus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 499
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 499
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 499
per nag (plek vir 6)
Bespreek

32 Gascony Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0779beac037830606a0e5af99a6225096cc38fc900160bc06c507b6514b607c18f6a8592e804b2b4896d717c9b3551a074b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 499 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 32 Gascony Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.074817838574 26.235487505324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang