Modern Blouberg Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Balmoral Road, Mont Serrat, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Modern Blouberg Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel, geleë in 'n veilige landgoed in West Beach, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea met lugversorging is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon en veilige parkering geniet. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, tennisbane en 'n klubhuis. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 1.2 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 32 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rachel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Balmoral Road, Mont Serrat, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Balmoral Road, Mont Serrat, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang