+63
Selfsorg in Bethal

Moments Away Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Moments Away Guest House is 2 km vanaf Bethal geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek.

Die gastehuis beskik oor 6 selfsorgeenhede. Daar is 5 eenhede met 'n yskas, mikrogolf en gaskookplate. Die rondawel het 'n yskassie en mikrogolf, maar geen gaskookplate nie. Elke eenheid het privaat braaigeriewe en daar is 'n gemeenskaplike binnebraai vir familiebyeenkomste vir 21 gaste. Elke eenheid het ook die volle DStv-pakket.

Die eiendom word omhein deur elektriese heinings vir ekstra sekuriteit en daar is veilige parkeerplek vir gaste. Hier sal gaste nie beurtkrag ervaar nie.

Die gasteplaas is die ideale plek om te rus, met die voëlgesang en asemrowende sonsondergange. Kinders kan die plaasdiere besoek en gesinne kan piekniek hou by die dam. Gaste kan ook hul eie visvangtoerusting saambring.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Glen F
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. So warming the potbrood was my highlight in my room with lots to snack on. We will see you again for sure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Johan B
5.0
Great stay on the farm! Friendly staff, great stay with everything I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Casey P
5.0
Awesome. Excellent, clean, safe and comfortable. Definitely recommend staying here when in the area. Also received some homemade bread;...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Ulrich V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal aanbeveel aan ander. Ja, ons het. Vriendelike mense.
Mrt 2026
Maggie R
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjiese blyplek. Eienaars is besonders vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Gaste dink Moments Away Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMjdhODVhLTBkNDUtNDRiZi04MjYxLTBjZmIzZjJlNDQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Davel Road, Vereenig Farm Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.443216012516 29.506343135479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang