Moments Away Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Moments Away Guesthouse is 2 km vanaf Bethal geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek.

Die gastehuis beskik oor 5 selfsorgeenhede, asook 'n oornageenheid met mikrogolf en yskas. Elke eenheid het privaat braaigeriewe en daar is 'n gemeenskaplike binnebraai vir familiebyeenkomste wat 19 gaste kan akkommodeer.

Die eiendom word omhein deur elektriese heinings vir ekstra sekuriteit en daar is veilige parkeerplek vir gaste.

Die gasteplaas is die ideale plek om te rus, met die voëlgesang en asemrowende sonsondergange. Kinders kan die plaasdiere besoek en gesinne kan piekniek hou by die dam. Gaste kan ook hul eie visvangtoerusting saambring.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moments Away Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za